DA sê Thaba Chweu munisipale bestuurder is onreëlmatig in haar pos

Loading player...
Die DA in Mpumalanga het ‘n mosie ingedien om dringend ‘n spesiale raadsvergadering te belê oor die indiensnemingskontrak van die munisipale bestuurder in Thaba Chweu-munisipaliteit.
Raadslid Comfort Sibiya beskuldig die burgemeester, Friddah Nkadimeng, dat sy die raad mislei oor die aanstelling van Sphiwe Matsi.
Volgens die party toon korrespondensie van LUR vir samewerkende regering dat Nkadimeng reeds in Augustus aangesê is om haar kontrak aan te pas en is Matsi dus onreëlmatig in haar pos.
28 Apr 2022 10AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min