ToekomsVenster: Die Here is op hierdie plek

Loading player...
Ons beleef God nie altyd ewe naby nie maar dit is tye waar ons soos ʼn  Jakob moet bely: “waarlik, die Here was op hierdie plek”.
25 Apr 2022 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min