Country Spectacular die naweek by Blue Moon

Loading player...
Van die grootste name in Suid-Afrikaanse Country musiek is hierdie naweek saam te sien in die Laeveld.
Die Country Spectacular vind Saterdag by Blue Moon buite Nelspruit plaas.
Clive Bruce, Nadine Burness, Tommy Dell, Billy Forest, Manie Jackson, Lee Magnum en Barbara Ray is almal deel van die konsert.
Organiseerder Suré Kruger sê dis ‘n moet-sien vir Country-aanhangers.
Kaartjies is beskikbaar by Quicket.
25 Apr 2022 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min