ToekomsVenster: Het Jesus al jou voete gewas?

Loading player...
Dit is teen hierdie agtergrond dat Jesus hierdie taak op Homself neem. Dit is 'n liefdesdaad en ook 'n metafoor vir wat Jesus later aan die kruis en opstanding sou doen.
20 Apr 2022 2AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min