ToekomsVenster: Strome lewende water

Loading player...
Die Gees werk in en deur elkeen wat ʼn belydenis het dat Jesus die Here is. Stel jouself oop en beskikbaar vir die lewende stroom water wat die wêreld wil verander. God doen dit deur sy Gees.
13 Apr 2022 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min