Vermeende transitorower aangekeer deur middel van vingerafdrukke

Loading player...
‘n Vermeende transitorower is deur die Valke aangekeer.
Die 22-jarige Sandiso Ngomane het Vrydag in die Kabokweni-hof verskyn.
Die rooftog het op 19 Maart plaasgevind toe ‘n Fidelity-geldwa op pad na Masoyi van die pad afgedruk is. Twee sekerheidswagte is van hul vuurwapens beroof en die voertuig oopgeblaas.
Die ongebekende aantal verdagtes het met ‘n onbekende bedrag kontant gevlug.
Ngomane is met sy vingerafdrukke aan die toneel gekoppel en hy is Donderdag in Hazyview aangekeer.
Die Valke se Kaptein Dineo Sekgotodi:
12 Apr 2022 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min