ToekomsVenster: Waarheen is ons op pad

Loading player...
Ons bid dat die Here ons sal wys waarheen ons op pad mag wees en ons help om die talle stukke van ons eie lewe se legkaart bymekaar te bring. Ons vra dat Hy sy wil aan ons openbaar.
4 Apr 2022 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min