ToekomsVenster: Hoe lyk die legkaart van jou lewe?

Loading player...
Dalk kan jy die Here vra om vir jou insae te gee. Die vraag is tog hoe lyk die legkaart wat Hy vir jou lewe het en is die een wat tans vorm aanneem in kontras daarmee of belyn daarmee?
4 Apr 2022 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min