ToekomsVenster: Om beeld van God te wees

Loading player...
Reken ons genoeg met wat ons kan en wat ons nie kan doen nie. Ken ons, ons grense en ons ruimte. Het ons al die betekenis daarvan om beelddraers te wees, bedink?
30 Mar 2022 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min