ToekomsVenster: Dit is nog genadetyd

Loading player...
Kom nou en laat ons die saak met mekaar uitmaak, sê die Here. Dit is nog genadetyd. Niemand verras Hom of vang Hom onvoorbereid nie.
24 Mar 2022 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min