ToekomsVenster: 'Pas op, moenie verskrik word nie'

Loading player...
Wanneer die wêreld weer sy wreedhede skaamteloos uitspeel prewel die laaste woorde van Openbaring meer geredelik op ons lippe: “Maranata, kom tog gou Here Jesus, Maranata”.
22 Mar 2022 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min