Jesus die moederhen?, Teks: Lukas 13: 31-35

Loading player...
Hierdie sondag is dit die Tweede sondag in Lydenstyd, dit is 'n tyd om onsself te stroop van die geraas van ons lewe en om ons bewyssyn weg te draai van die dinge wat ons lewe, tyd en gedagtes op ongesonde maniere opneem. Lydenstyd is 'n tyd wanneer ons kies om verby die dinge te kyk wat ons lewe volmaak, verby gemak en plesier en sekuriteit, sodat ons die diepte van 'n vervulde lewe in Jesus kan ontdek. Jesus wat nog van altyd af Jerusalem(en ons) soos 'n moederhen bymekaarmaak onder haar vlerke!
14 Mar 2022 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

Genade tussen die klippe.

Sondag 3de Mei 2026, 5de Sondag na Paasfees. Teks: Handelinge 7:54-60 Tema: Genade tussen die klippe. Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
3 May 29 min