Ereveldwagters sê rommel die stryd aan

Loading player...
Die SANParke-ereveldwagters maak gereed om volgende maand 'n veldtog in die Krugerwildtuin te loods wat besoekers aanmoedig om nie rommel te strooi nie.
Elsabe de Bruyn van die Laeveld-streek verduidelik dat dit ‘n baie groot die probleem is op paaie en in kampe.
Die veldtog sal Paasnaweek afskop, en die oor die lang duur aanhou om kinders en volwassenes aan te moedig om ook hul leefareas buite die wildtuin skoon te hou.
7 Mar 2022 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min