Nedbank Landboudienste - Tegnologie en innovering

Loading player...
Digitalisering van besighede (soos franchise en kleinhandel) het aan die orde van die dag geword om relevant en in besigheid te bly. Sommige het selfs massiewe groei deur digitalisering gesien. Het die Agri-spelers 'n verskuiwing na hierdie verskynsel gesien of heers die stand van sake? OFM-inhoudredakteur, Elzette Boucher-Krüger, kom meer te wete by Daneel Rossouw, Funksionele Hoof Landbouverhoudingskanale by Nedbank.
7 Mar 2022 2AM English South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Navigating labour law compliance with Labournet

Staying on top of South Africa’s evolving labour legislation and the many compliance requirements that come with it, can be a challenge for business owners. Fortunately, expert guidance is available. Stephné Louwrens, Labour Law Manager at Labournet, joins the OFM Business Hour to unpack some of the latest labour law…
10 Mar 1AM 6 min