“Our city of Mbombela” more bekendgestel

Loading player...
Die "Our city of Mbombela" inisiatief word môre amptelik bekendgestel.
Dit bepoog om die hele munisipale area skoner, mooier en veiliger te maak deur inwoners en plaaslike sakeondernemings se inisiatief.
Sandra Jacobs, president van die Kruger-Laeveld-Sakekamer, sê die inisiatief behoort aan almal, en is om organisasies wat reeds bestaan, asook individue, te sterk in hul pogings.
Barend le Grange, wat instrumenteel was daarin om Kroonstad se inwoners te help om hul dorp te laat herleef, is die gasspreker.
23 Feb 2022 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min