ToekomsVenster: Wie is jy, wat sê jy van jouself?

Loading player...
Nee, wanneer jy na jouself met empatie, liefde, begrip en aanvaarding kyk, wetende dat jy saam met God op weg is na die ideale self, kan jy ander ook so benader.
17 Feb 2022 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min