Dié liefde vergaan nooit nie.Teks: 1 Korintiërs 13

Loading player...
Hierdie sondag is die sesde sondag na Epifanie(tweede laaste sondag, dan begin die lydensweke). 'n Tydperk waar ons in verwondering staan oor God wat mens geword het en onder ons kom woon het. Ons is in die absolute 'wow' faktor van die kerkjaar. Jesus het gekom vir ons.
13 Feb 2022 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

Genade tussen die klippe.

Sondag 3de Mei 2026, 5de Sondag na Paasfees. Teks: Handelinge 7:54-60 Tema: Genade tussen die klippe. Prediker: Ds .Danielle Laubcher-Rheeder
3 May 29 min