Nelspruit dokter verteenwoordig SA by Afrika-toekennings

Loading player...
Die Nelspruit-dokter Eurika Mogane-Jones is gekies as ‘n finalis in die 2022 “Forty under 40” Afrika-toekennings.
Dié reeds bekroonde entrepreneur van Tharika M. Health sal Suid-Afrika in die gesondheids-kategorie verteenwoordig.
Sy is reeds met ‘n Golden Key-eerbewys beloon vir haar werk, in 2020, om inligting oor Covid-19 wyd te vertaal en vryelik beskikbaar te maak.
Die toekenningseremonie vind in Maart in Ghana plaas.
1 Feb 2022 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min