Nuwe boorwerk begin in Makhonjwa-berge

Loading player...
Wetenskaplikes skop vandag af met ‘n projek waarin vars monsters van die ou gesteentes uit die dieptes van die Barberton-Makhonjwa Berge geboor word.
Die doel is om klippe te bereik wat relatief onveranderd is deur verwering prosesse sodat die leidrade wat dit bevat oor die vorming van die vroegste lewensvorme op die planet, ontleed kan word.
Plaaslike geoloog, Phumelele Mashele, het die publiek genooi om te kom kyk wat hulle doen op die gewilde Geotrail langs die R40.
21 Jan 2022 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min