Eindeksamen merkery sonder voorval voltooi

Loading player...
Merkery vir die matriek eindeksamen loop vandag in Mpumalanga ten einde.
Die woordvoerder vir die provinsiale departement van onderwys, Gerald Sambo, sê hulle is tevrede met hoe die nasienery verloop het. Geen ernstige voorvalle is by enige van die 21 merksentrums aangemeld nie.
‘n Totaal van 69 260 gr. 12 leerlinge het die eksamen afgelê.
Die departement mik vir ‘n slaagsyfer van 83%.
Die uitslae sal op 21 Januarie by die Universiteit van Mpumalanga aangekondig word.
21 Dec 2021 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min