Mbombela vol vertroue All Blacks sal stadion volmaak

Loading player...
Roelf Kotze, bestuuder van Mbombela-stadion, is opgewonde dat hulle in Augustus 'n All Black - Springbok toets sal aanbied, iets wat hy 'n absolute hoogtepunt vir die stad en stadion noem.
Dit sou verlede jaar plaasgevind het, maar alles is afgestel weens die pandemie.
Die Pumas skop hul Curriebeker-toernooi die naweek van 14 Januarie af.
Volgens Kotze sal 2-duisend toeskouers op hierdie stadium by wedstryde toegelaat mag word.
15 Dec 2021 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min