ANC behou beheer in Thaba Chweu

Loading player...
Die ANC het met ‘n 57-persent meerderheid 16 setels en daarmee saam beheer oor Thaba Chweu-munisipaliteit behou.
Die DA het 28-persent van stemme, ses setels en wyk 12 gewen.
Die EFF het drie setels en die VF Plus en African Unified Movement een elk.
Die DA, EFF en VF Plus het almal groei getoon teenoor hul prestasie tydens die vorige munisipale verkiesing in 2011.
DA leier in Mpumalanga, Jane Sithole, het die uitslag verwelkom.
3 Nov 2021 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min