ToekomsVenster: Groei om soos Christus te wees

Loading player...
Hierdie Waarheid en die wonder daarvan sal ʼn mens vir altyd en ewig aangryp, jy kan daaraan nie gewoond raak nie.
22 Oct 2021 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min