Moordenaar in Mhala gevonnis

Loading player...
‘n Moordenaar is Dinsdag in die Mhala-hof 15 jaar gevangenisstraf opgelê.
Die 33-jarige Tumelo Proley Theko het in Maart 2019 die 28-jarige Xolile Jele noodlottig geskiet tydens ‘n argument by ‘n drinkplek in Shatale naby Bosbokrand.
Theko het eers gevlug maar is in August 2019 in Carolina aangekeer en is skuldig bevind aan moord.
Polisiewoordvoerder, kolonel Donald Mdhluli:
21 Oct 2021 3AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min