Bekende van Barberton vermoor

Loading player...
Die gemeenskap van Barberton is geskok na die moord eergister op een van hul bekendste inwoners, Ned Sturgeon.
Hy gisteroggend dood in sy huis aangetref.
Polisiewoordvoerder, kolonel Donald Mdhluli, sê die 86-jarige het oop wonde aan sy bolyf gehad.
Die DA se raadslid, Philip Minnaar, sê Sturgeon het oor dekades diep spore in die gemeenskap getrap, veral in sy rol by die Barberton-sakekamer en ontwikkeling van die dorp.
Hy word oorleef deur sy seuns George en Tony en kleinseuns.
21 Oct 2021 12AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min