ToekomsVenster: Jou geloofslewe is soos ’n wedloop

Loading player...
Die wedloop strek voor ons uit. Kom ons hardloop dit sonder om terug te deins. Ons raak ontslae van die goed wat ons kan pootjie.
20 Oct 2021 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min