Nelspruit-hof ontruim weens bomdreigement by politikus se borgaansoek

Loading player...
Die Nelspruit-hof, waar die moordbeskuldigde voormalige LUR, Mandla Msibi, vandag verskyn het om vir borgtog aansoek doen, is ontruim na ‘n vermeende bom-dreigement.
Hy word aangekla van twee moorde en poging tot moord. Hy is sedert Maandag in aanhouding.
Msibi is gisteraand as LUR vir landbou afgedank deur die premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane.
Die polisie en verkeersbeamptes is op die toneel in Besterstraat, wat afgesper is vir verkeer weens betogers.
13 Oct 2021 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min