Moordbeskuldigde LUR se afdanking verwelkom

Loading player...
Mandla Msibi doen vandag verder aansoek om borgtog.
Hy word aangekla van twee moorde en poging tot moord. Hy is sedert Maandag in aanhouding.
Msibi is gisteraand as LUR vir landbou afgedank deur die premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane.
Sy het verduidelik dat daar nie voorheen teen hom opgetree is nie, ondanks ander klagte teen hom, omdat die ANC se opsystaan-beleid tyd geneem het om te implementeer.
Msibi se afdanking as LUR is deur die DA se Jane Sithole verwelkom.
13 Oct 2021 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min