Agri-uur: 08 Oktober, Heinrich Victor

Loading player...
Nie-gesertifiseerde wol het onder druk verkeer en dit gaan moontlik op die kort- tot mediumtermyn die tendens wees. Hier is Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, met meer oor vandeesweek se wolveiling…
7 Oct 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Grey Kollege in Bloemfontein, het 'n nuwe Agri sentrum geopen!

Grey Kollege in Bloemfontein het 'n nuwe Agri sentrum geopen, wat die skool 'n belangrike rolspeler in die opleiding van die jeug - in landbou, maak. Isabel van Tonder gesels met Jan-Harm Greyling, Voorsitter van die beheerraad, oor die opwindende en waardevolle toevoeging van die skool.
20 Oct 11PM 8 min