Retief Burger - Stuur My asb

Loading player...
Johann Els gesels met Retief Burger. Hy het ‘n nuwe gemeente geplant tydens die grendelstaat, sy hele gesin het Kovid 19 oorleef, hy het volgende week, die 14de Okt sy heel eerste band gig in 2 jaar en hy het ‘n splinternuwe lied wat hy saam met Relevelation Enterprises op hulle album opgeneem het. So baie om oor te gesels ;-)
7 Oct 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gateway News 11 Feb

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
11 Feb 10AM 5 min

Wynand du Preez - Tevrede met wat jy het

Net voor 18h00 het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Wees tevrede met wat jy het” uit 1 Tim 6:6
12 Feb 10AM 5 min

Kalaharistories - Ons liggieboom

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ons liggieboom” uit Johannes 8:12
12 Feb 10AM 6 min

G21 - Grottyd

Ons skop af met 'n vergrootglas op huwelike. Renier en Anette Strydom is al 31 jaar lank aan die gang met hulle G2Een huweliksbediening. Dit staan vir God maak 2 een. Hulle tema vir vandag is “grottyd”.
11 Feb 9AM 5 min