Elandsvallei-konstruksie op N4 skop af

Loading player...
TRAC het vandag begin om ‘n nuwe stormwater afvoer-stelsel op die N4 by Elandshoek te bou.
Dit is vroeër die jaar tydens tropiese strom Eloise beskadig en tydelik herstel.
‘n Verbeterde stormwater afvoer-stelsel word nou onder die pad gebou.
Die Elandsvallei-deel sal van vandag af vir twee maande gesluit wees. Verkeer sal na Schoemanskloof herlei word.
‘n Tydelike verbypad is gebou vir plaaslike verkeer na Ngodwana.
Kommunikasiebestuurder, Solange Soares, verduidelik:
29 Sep 2021 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min