ToekomsVenster: As jy na Hom vra

Loading player...
Die waarheid is egter dat die Here verstaan, dat Hy waardering het daarvoor as ons eerlik is met Hom, en dat Hy ons nooit ooit teregwys of wegwys as ons ons brose hart vir Hom openbaar nie.
28 Sep 2021 12AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min