Virale boelie-voorval sterk veroordeel

Loading player...
Die Mpumalanga onderwysdepartement het berading aangebied vir leerlinge wat geraak is deur ‘n onlangse boelie-voorval in Casteel.
‘n Video wat soos ‘n veldbrand versprei het op sosiale media wys hoe ‘n leerling van Alfred Matshine Sekondêr Donderdag aangerand word deur ‘n groep seuns. Hulle skink ook iets wat lyk soos vla oor hom.
LUR, Bonakele Majuba, sê hy sal saam met die beheerliggaam werk om te verseker die skuldiges word gestraf.
Woordvoerder, Gerald Sambo:
20 Sep 2021 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min