DA bedank Mpumalanga Ekonomiese Reguleerder se uittredende hoof vir sy diens

Loading player...
Die DA in Mpumalanga sê hulle hoop die nuwe uitvoerende hoof van die Mpumalanga Ekonomiese Reguleerder sal in Bheki Mlambo se voetspore volg.
Die departement van Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme het aangekondig dat Mlambo aan die einde van Oktober, na 14 jaar, die tuig sal neerlê.
Die DA se leier in Mpumalanga, Jane Sithole, sê hy het uitstekende werk gedoen, ook as hoof van die dobbelraad voor dit die Ekonomiese Reguleerder geword het.
15 Sep 2021 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min