ToekomsVenster: Glans van ’n nuwe dag

Loading player...
Hy is die Gewer van goeie dinge. Selfs al sou die dag nie heeltemal verloop soos jy dit sou wou gehad het nie, is daar steeds rede om Hom te loof en te prys.
6 Sep 2021 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min