ToekomsVenster: Hy help dié wat versoek word

Loading player...
Jesus weet dat ons skuldig is. Dan tree Hy by die Vader in en herinner sy Vader dat Hy vir daardie mens gesterf het.
3 Sep 2021 3AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min