Sade Van Genade episode 116

Loading player...
Vir Katja is dit nie 'n maklike keuse om Ronald by 'n inrigting te sit vir sy kroniese siekte nie. Sy begin meer ernstig oor die skryf van 'n boek dink.
27 Aug 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min