DA sê regstelsel faal kinders na vermeende verkragter in Witrivier borg kry

Loading player...
Die DA in Mpumalanga sê die regstelsel faal vroue en kinders. Dit na 'n vermeende verkragter van 'n 14-jarige meisie vandag in die Witrivier-hof borgtog toegestaan is.
Die DA se Vroue-netwerk het voor die hof betoog waar die 30-jarige man verskyn het.
Dawn se adjunkleier in Mpumalanga, Trudie Grove-Morgan, sê daar is te veel gevalle waar minderjariges betrokke is en te min word daaromtrent gedoen.
25 Aug 2021 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min