Sade Van Genade episode 67

Loading player...
Haar huwelik word uitgedaag en Katja besluit na 'n onverwagse voorval om haar lewe te verander. Hoe gaan die besluit haar loopbaan affekteer en sal Charles dit aanvaar?
25 Aug 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min