ToekomsVenster: Wie is Jesus vir jou?

Loading player...
Ek herinner jou daaraan dat dit juis die unieke is van hierdie Man, Jesus van Nasaret. Volledig mens en volledig God. Ja, tot vandag toe.
24 Aug 2021 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min