ToekomsVenster: God praat met ons

Loading player...
Loof sy Naam dat sy stem nie stil geword het nie. Loof sy Naam dat Hy steeds bemoeienis maak met mense, dat dit nog die aangename dag van die Here is, dat genadetyd nie verby is nie.
24 Aug 2021 8AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min