Vermeende rower verskyn in die hof

Loading player...
Die Valke is op soek na verdagtes wat Vrydag in Middelburg tydens 'n rooftog op 'n sypaadjie 'n sekuritietswag aangeval het.
Volgens die Valke het vier mans die rooftog uitgevoer, sy vuurwapen afgeneem en kontant gesteel.
Een verdagte is kort daarna aangekeer. Hy het 'n onwettige wapen op sy persoon gehad.
Xolisile Collen Hadebe (43) het gister in die hof verskyn en bly in aanhouding tot 17 Augustus wanneet hy formeel aansoek kan doen vir borgtog.
Kaptein Dineo Sekgotodi:
11 Aug 2021 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min