ToekomsVenster: Vertrou, selfs in moelike omstandighede

Loading player...
Hoe wil die Here midde hierdie omstandighede gebruik om sy Evangelie deur Woord en daad te bring? Dit is wanneer ʼn mens die uitdaging aanvaar om die Here selfs te midde van minder aangename omstandighede steeds te vertrou dat die vreugde en oortuiging van Christenskap weer terug kom.
11 Aug 2021 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min