ToekomsVenster: Begrip vir mekaar

Loading player...
Wil jy nie ontspan wat daardie saak waaroor jy en ander al so lankal oorlog maak betref nie? Is die kool die sous werd? Is dit regtig wat die Woord van jou vra?
11 Aug 2021 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min