Charles van Onselen - Getroue Uitkoms

Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Getroue Uitkoms uit 1 Korintiërs 10:13
"Geen versoeking het julle aangegryp behalwe 'n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam met die versoeking ook die uitkoms gee, sodat julle dit sal kan verdra."
11 Aug 2021 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: bly weg van versoeking

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Vermy versoekings.”
1 Jul 10AM 4 min

Kalaharistories: Gestuurde genademense

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gestuurde genademense” uit 1 Sam 18:1,3.
2 Jul 11AM 6 min

Vivienne Heath - Our Father

Vivienne Heath from Litenuf will be blessing us with a weekly inspiration based on the normal things in life made extraordinary in Jesus. Today she refers to Matt 6:9-13 about “Our Father” and the reality that evokes.
1 Jul 11AM 1 min

Ds Janlu Kuyler - Hoe lyk jou geloofsgemeenskap?

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 21 met sy vraag: Hoe gaan dit met jou geloofsgemeenskap?
30 Jun 10AM 4 min