Arrie en Renaldia Henn groet die Nellies vandag

Loading player...
Na 35 jaar in die onderwys tree Arrie en Rénaldia Henn vandag af.
Arrie is reeds 22 jaar die hoof by Laerskool Nelspruit en Rénaldia vir 21 jaar by Nellie Miere-kleuterskool.
Hulle sê dit was 'n ongelooflike voorreg om 'n deel te kon wees van soveel kinders se lewens.
Volgens Arrie het Laerskool Nelspruit nog baie potensiaal om te ontgin, en sal die bestuurspan, ouers en onderwysers verseker dit gedy.
30 Jul 2021 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min