Mpumalanga-premier moedig mense aan om ingeënt te word

Loading player...
Die premier, Refilwe Mtsweni-Tsipane, het vanoggend haar inenting teen Covid-19 ontvang.
Sy was saam met die LUR vir gesondheid, Sasekani Manzini, op besoek aan taxi-staanplekke in Middelburg om die provinsie se inentings-program te monitor.
Suid-Afrika het afgelope 24uur 11-duisend-215 nuwe Covid-19-gevalle aangemeld.
Mbombela het tans 2-duisend 297 aktiewe gevalle, Bosbokrand 550, Thaba Chweu 437 en Nkomazi 394.
Mtsweni-Tsipane het mense aangeraai om die inentings te ontvang.
19 Jul 2021 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min