ToekomsVenster: Hy gee die vermoeides krag

Loading player...
Wees eerlik met God. Dit is hoe God wil hê ons met Hom moet omgaan eerder as woorde wat gememoriseer is en lankal betekenis verloor het.
12 Jul 2021 11AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid?

Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
12 Oct 5AM 5 min