Mpumalanga stadigste met inentings

Loading player...
Mpumalanga se inentingskoers is ver onder dié van ander provinsies.
Dumisani Malamule, woordvoerder van die provinsiale gesondheidsdepartement, sê hulle doen alles wat hulle kan om mense aan te moedig om die inentings te ontvang, maar mense moet dit vrywilliglik ontvang.
Dit is gratis by die regering se inentingslokale, asook wanneer hulle 'n pasiënt na 'n private instelling verwys.
Registrasie vir Covid-inentings open op 15 Julie vir mense tussen die ouderdomme van 35 en 49 jaar oud.
9 Jul 2021 4AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min