Baba Ayden dalk more reeds na rehabilitasie

Loading player...
Klein baba Ayden van Niekerk behoort teen more uit die pediatriese intensiewesorgeenheid na rehabilitasie toe te skuif.
Die babatjie het 2 maande gelede by die huis in Lydenburg ophou asemhaal. Hy is sedertien in die Netcare Garden City-hospitaal in Johannesburg.
'n Tweede MRI het gister bevestig dat sy hele brein skade gelei het.
Sy ma, Estelle van Niekerk, sê sy sal hom dan meer vas kan hou.
7 Jul 2021 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Red jou groente wat verwelk

Elzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, was weer Saterdagoggend in die ateljee om oor 'mid-somer ineenstorting' te gesels. Waarom verwelk jou tamaties en komkommers? Hoe kan jy hulle red?
12 Oct 5AM 11 min

Pumas bereik Curriebeker-eindstryd teen verdedigende kampioene Griekwas

Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley. Die eindstryd is ʼn herhaling van die 2022-skouspel toe die Pumas met 26-19 gewen het en die beker vir die enigste keer in die geskiedenis omhoog gehou het.
8 Sep 3AM 8 min

Soektog geloods na beste nuwe musiekgroep in Laeveld

Plaaslike musiekliefhebbers het besluit om die Laeveld musiektoneel weer woema te gee met 'n "Battle of the Bands"-kompetisie. Werner Botha en Ettienne Coetzee verduidelik die besonderhede aan die Middag Game Drive.
19 Aug 10AM 6 min